../../

We use cookies to ensure you get the best possible experience.

Allow Cookies Cancel


KAN AANVULLINGS JOU REGTIG HELP?

Terwyl daar deurlopend oor die optimale gebruik van aanvullings en hulle doeltreffendheid gedebatteer word, en terwyl aanvullings nie die plek van ’n gesonde dieet kan inneem nie, beveel die apteker dit vir die volgende redes aan:  Å‰ Goeie daaglikse multivitamien-/ multimineraalaanvulling kan as versekering teen tekorte in die dieet werk, byvoorbeeld vir daardie dae wanneer jy op die pad is en eenvoudig net nie die vrugte en groente kry wat jy nodig het nie. Hoe meer gereeld ons aan ons liggame antioksidante en fitovoedingstowwe verskaf, hoe beter sal ons voedingsvereistes op ’n daaglikse basis vervul word, en hoe beter sal ons algehele gesondheid wees. Aanvullings verskaf natuurlike terapeutiese agente in die perfekte dosisse, wat moeilik kan wees om slegs uit die dieet te kry, en dit kan help om ouderdomsverwante siektes te voorkom en te hanteer. Daar is baie min bekommernisse oor neweeffekte as jy aanvullings met hoëkwaliteitvitamiene gebruik, en dus kan die potensiële voordeel van meer belang as die geringe risiko wees. 


Related Articles

Understanding Meningitis

Understanding Meningitis

Category: Clinic Services

Meningitis is a relatively rare infection that affects the delicate membranes - called meninges - th...

+ read more
THE FLU SHOT!

THE FLU SHOT!

Category: Clinic Services

Getting an annual flu vaccine is the first and best way to protect yourself and your famil...

+ read more
What Conditions Is Herbal Medicine Used For?

What Conditions Is Herbal Medicine Used For?

Category: Clinic Services

Herbal medicine has been used to treat or alleviate virtually every possible medical condition. Here...

+ read more
Copyright 2018 - 2024 | Terms and Conditions | Designed and Developed by iWits